Leef Vry: 366 Oordenkings 9780140182750 bookmobile
Leef Vry: 366 Oordenkings 9780140182750 bookmobileDie 366 dagstukke in Leef vry sal jou lei tot n dieper verstaan van die lewe wat joune is deur Jesus se kruisdood. Hierdie daaglikse oordenkings, vrae, gebede en vrae om oor na te dink, sal jou uitdaag, inspireer en bemoedig terwyl jy die vryheid ontdek wat joune is in God, maak nie saak in watter seisoen jy is of wat jou omstandighede is nie. Dag een tot vyf bevat n Skrifgedeelte en oordenking, terwyl dag ses vrae bevat oor die voorafgaande vyf dae
Pay in 4 interest-free payments of $28.12 Learn more
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 30 - Aug 4